top of page

Vind inligting oor die Koronavirus hier: sacoronavirus.co.za

JOu

KENNISVENNOOT

Nexus 24

nexus 24 piketberg Eswe Visagie Landbouchemiese Produkte & Dienste

Nexus 24 is ‘n suksesvolle, onafhanklike diensverskaffer van agronomiese advies en plaas produksie-insette. Ons fokus op gevorderde agronomiese oplossings wat akkurate plaag-, kunsmis- en blaarvoedingbestuur insluit.

 

Die integrasie van hierdie diensleweringsopsies verskaf die raamwerk om grootskaalse, data-gedrewe presisie agronomiese dienste te lewer.

 

Ons ervare span is gereed om u te ondersteun met die nuutste landbouchemiese dienste en innoverende praktyke, met die langtermyn volhoubaarheid van natuurlike hulpbronne in gedagte.

 

Ons lewer tans diens aan verskeie vooruitstrewende produsente van 'n verskeidenheid gewasse in die Swartland en Bergrivier areas.  

 

- WÊRELDKLAS DIENS TOT JOU BESKIKKING

Ons Visie

"Ons bied 'n omvattende, innoverende en persoonlike dienspakket, wat poog om aan al u produksie behoeftes te voorsien en sodoende ons gemeenskaplike doel : u sukses, te bereik."

Eswé Visagie - Nexus 24

KONTAK ons

Ons sien daarna uit om ons tegniese vaardighede, ondervinding en produkreeks met jou te deel. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Eswé Visagie

083 261 8119

eswev@nexusag.net

 

Marius Carstens

082 478 2993

mariusc@nexusag.net

 

ELMIEN COETSER

072 586 2939

elmienc@nexusag.net

Kantoor

022 914 5644

 

Piket-Bo-Berg Depot

022 914 5700

 

Piketberg Depot

022 913 1929

 

 

Success! Message received.

Kontak Ons
bottom of page